Je Khenpo

Die Je Khenpo in 2010 by Punakha-dzong.

Je Khenpo (Dzongkha: རྗེ་མཁན་པོ་, Wylie: Rje Mkhan-po) is die titel van die senior godsdiensleier van Bhoetan, die hoof-ab van die land se sentrale kloosterliggaam.[1] Hy word ondersteun deur vyf Lopen Rinpoches ("geleerde meesters").[2]

Die Je Khenpo is ook amptelik die hoof van die suidelike tak van die Drukpa Kagyu-sekte, wat deel is van die Kagyu-tradisie van Himalaja-Boeddhisme. Net hy en die koning van die land (Druk Gyalpo) mag ’n saffraangeel kabney dra.[3]

  1. "Constitution of the Kingdom of Bhutan (Engels)" (PDF). Government of Bhutan. 18 Julie 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 6 Julie 2011. Besoek op 13 Oktober 2010.
  2. Worden, Robert L.; Savada, Andrea Matles (ed.) (1991). "Chapter 6 - Bhutan: Religious Tradition". Nepal and Bhutan: Country Studies (3de uitg.). Federal Research Division, US Library of Congress. ISBN 0-8444-0777-1. Besoek op 2 November 2010. {{cite book}}: |first2= has generic name (hulp)
  3. Worden, Robert L.; Savada, Andrea Matles (red.) (1991). "Chapter 6 - Bhutan: Social System". Nepal and Bhutan: Country Studies (3rd uitg.). Federal Research Division, US Library of Congress. ISBN 0-8444-0777-1. Besoek op 2 November 2010.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search